Sunday 10 February 2013


Angelique wag met groot opgewondenheid vir Hugo! Aangesien Hugo se gesin op `n perske plaas woon was die tema van die ooievaarstee, 'James and the Giant peach' of 'Hugo en die Groot perske' :)







Kyk na die Gallery vir nog foto's.

No comments:

Post a Comment