Thursday 14 February 2013


My skoonsuster ♥
die kunstenaar!





My skoonsuster se huis is `n wonderlike plek...






Dit is altyd vir almal lekker om daar bymekaar te kom.




Om elke draaitjie en in elke hoekie is iets interessants wat sy self gemaak het. Sy sien kuns in alles.


Happiness ♥




































♥ ♥ ♥

1 comment:

  1. Hi skoonsus, ek sien nou eers die foto's!!!! Baie , baie dankie . . . dis so lekker om my huis en sy dinge deur iemand anders se oë te sien. WOW, DIS DIE BESTE VERJAARSDAG GESKEN NOG!!! . . . WIL DIT MET ALMAL DEEL!!!

    ReplyDelete